![]() ![]() Welkom by / Welcome toManna Meatmasters Loxton - Noordkaap |
![]() Uitstaande natuurlike kenmerke van die Meatmaster ras is: Die Meatmaster is 'n kruising tussen die uiters geharde en vrugbare Damara (ooi) en ewe geharde Dorper (ram) vir uitstekende karkas kwaliteite. |
![]() Die Meatmaster hou algemene bestuursuitgawes soos arbeid en voer laag, en verseker maksimum wins deur baie lammers, a.g.v. hoë vrugbaarheid en uitstekende moedereienskappe. Ooie lam elke 8 maande en speen maklik 150% lammers per jaar sonder moeite!
Meatmaster:Geld uit die Veld / Natures Moneymaker |